Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Prosa & poësie » " Son op jou tong " deur CHARL DURAND
" Son op jou tong " deur CHARL DURAND [boodskap #99694] Thu, 21 October 2004 14:47
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4795
Geregistreer: December 2003
Karma: 0
Senior Lid
SON OP JOU TONG
Charl Durand

daar was 'n godin, 'n lugwaardin
iewers waar ons oor kairo vlieg
het sy my laat lag
oopmond

isis, ek sweer
daar's son op jou tong

skilderye van bont
die lugwaardin teen die muur
van my binnehof
wag dat die kaptein aankom
Vorige onderwerp: " Kieselguhr-kleim " deur GEORGE WEIDEMAN
Volgende onderwerp: " Halfmensbome, 'n Nama-legende " deur PETRA MULLER
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Tue Dec 03 18:46:09 UTC 2024